top of page

Manna


Liefde groet
Sukkel jy daarmee om ander se sukses opreg te vier? Wanneer jou vriendin ’n baba kry en jy nie...of jou kollega kry die bevordering...en jy voel iets knaag van binne, daardie stille, ongemaklike jaloesie. Jy weet jy móét bly wees, maar jy raak eerder bitter. Jy vergelyk. Jy voel ongenoeg. En jy vra stilweg: Hoekom nie ek nie?
chanteschroder
Jun 25, 20255 min read


Die Liefde Is Nie Jaloers Nie
Sukkel jy daarmee om ander se sukses opreg te vier? Wanneer jou vriendin ’n baba kry en jy nie...of jou kollega kry die bevordering...en jy voel iets knaag van binne, daardie stille, ongemaklike jaloesie. Jy weet jy móét bly wees, maar jy raak eerder bitter. Jy vergelyk. Jy voel ongenoeg. En jy vra stilweg: Hoekom nie ek nie?
Houtkruis AlephTav
May 28, 20256 min read


Liefde bedek alles
Voel jy hoe verhoudings verwaarloos raak deur kritiek, teleurstellings en misverstande? Ons ondersoek hoe liefde alles kan bedek—selfs bitterheid en seerkry. Ontdek hoe jy jou hartstuin kan versorg met vergifnis, waardering en geloof, sodat verhoudings weer kan blom. Leer om op die goeie te fokus, selfs wanneer dit moeilik is.
Houtkruis AlephTav
May 20, 20255 min read


Ware liefde is nie liggeraak en neem nie aanstoot nie – Deel 2
Hoekom raak ons so maklik gegrief? In ’n wêreld vol druk en spanning neem ons gou aanstoot en dra wrokke wat ons harte verswaar. Hierdie blog delf diep in die wortels van aanstoot—selfsug, bitterheid, gierigheid en trots—en wys hoe ware liefde en nederigheid ons help om ligter en vryer te leef. Ontdek hoe Yeshua se liefde en nederigheid jou hart kan genees en jou help om ligter en vryer te leef.
Houtkruis AlephTav
May 14, 20257 min read


Ware liefde is nie liggeraak en neem nie aanstoot nie – Deel 1
Het jy al ooit gevoel dat iemand jou diep seergemaak het — en jy dra daardie pyn soos ’n klip in jou hart? Ons neem maklik aanstoot wanneer verwagtinge nie vervul word nie. Maar ware liefde kies om nie aanstoot te neem nie. In hierdie boodskap ontdek jy hoe om die “skandalon” van aanstoot te laat gaan, hoe om nie langer vasgevang te wees deur onvergewensgesindheid nie, en hoe om in vryheid en vrede saam met Abba Vader te wandel.
Houtkruis AlephTav
May 7, 20255 min read


Liefde is bedagsaam
Voel jy soms spyt oor oomblikke waar jy liefde kon wys, maar nie het nie? Dis maklik om ander se gevoelens te vergeet of die geleenthede te mis. Bedagsaamheid is die sleutel om ware liefde te leef en jou verhoudings te versterk. Dit help jou om bewus te wees van ander se behoeftes en dit kan Abba Vader se karakter weerspieël. Ontdek hoe jy bedagsaamheid in jou daaglikse lewe kan uitleef.
Houtkruis AlephTav
Apr 30, 20255 min read


Liefde is nie selfsugtig nie
Voel jy soms dat selfsugtige begeertes jou aandag voortdurend na jou eie behoeftes trek? Die druk om jou behoeftes eerste te stel, gesien te word en jou waarde te bewys, kan jou verwyder van ware liefde. Wat as werklike vervulling in liefde lê wat nie oor ons gaan nie?
Houtkruis AlephTav
Apr 22, 20255 min read


Liefde is Goedgesind
Voel jy soms dat dit onmoontlik is om vriendelik te bly teenoor mense wat jou seermaak of jou nie verstaan nie?
Houtkruis AlephTav
Apr 9, 20254 min read


Liefde verander jou
Het jy al gewonder hoe ware liefde jou kan verander? In 'n wêreld vol oppervlakkige verhoudings smag ons na dieper, onvoorwaardelike liefde.
Houtkruis AlephTav
Apr 1, 20254 min read


Liefde is Lankmoedig & Geduldig
Het jy al ooit gewonder hoe jy meer geduldig kan wees soos Yeshua?
Houtkruis AlephTav
Mar 25, 20254 min read


Die Woorde Wat Ek Spreek – No. 4
Woorde dra krag—hulle kan óf 'n belegging wees wat lewe bring, óf skade aanrig en vernietig. Wat ons sê, kan mense bou of breek, want woorde
Houtkruis AlephTav
Feb 26, 20254 min read


Vas in kettings – No. 2
Voel jy vasgevang, sonder uitweg—soos kettings wat bind en mure wat nie val nie?
Houtkruis AlephTav
Feb 26, 20254 min read


Vas in kettings – No. 1
Is jy vasgevang in omstandighede wat jou keer om te wees wie Abba Vader jou geroep het om te wees?
Houtkruis AlephTav
Feb 26, 20255 min read


Vas in kettings – No. 3
Het jy al gevoel asof jy vasgevang is—nie fisies nie, maar geestelik en emosioneel?
Houtkruis AlephTav
Feb 26, 20255 min read


Die Woorde Wat Ek Spreek – No. 3
Ons het gekyk hoe die tong mag dra oor lewe en dood, en na die waarde van woorde. Het jy al gewonder wat die waarheid oor woorde is?
Houtkruis AlephTav
Feb 19, 20255 min read


Die Woorde Wat Ek Spreek – No. 2
Het jy al ooit regtig gedink aan die krag van jou woorde—hoe dit lewe kan gee of vernietig? Wat is die werklike waarde van jóú woorde?
Houtkruis AlephTav
Jan 28, 20254 min read


Die Woorde Wat Ek Spreek – No. 1
Is die kwaliteit van my en jou lewe afhanklik van die woorde wat ons spreek?
Houtkruis AlephTav
Jan 28, 20253 min read


Wat is liefde?
Die wêreld ons leer ons: “Love hurts! Of liefde is is ingewikkeld.” Ek wil jou vandag kom bemoedig met woord van Liefde Hom self.
Houtkruis AlephTav
Sep 10, 20244 min read


Elul: Die Koning is in die veld
In die week begin Elul op die Hebreeuse kalender. Elul is die tydperk net voor die volgende feesseisoen van Abba Vader.
Houtkruis AlephTav
Sep 5, 20249 min read
bottom of page
