top of page

Houtkruis Bedienings

Sabbatdienste is 09:00 elke Saterdag.

Mannebediening

Waar ons as manne bymekaarkom en saam Vader se woord bestudeer. Vader se oë deurgrond die aarde en is op soek na manne na sy hart.

Manneoggende:

Elke Vrydag: 06:00 by Houtkruis

Vrouebediening

Waar ons as vroue bymekaarkom en saam Vader se woord bestudeer.

“Wie sal 'n deugsame vrou vind? Want haar waarde is ver bo korale.”

Spreuke 31

Vroueoggende:

Elke Woensdag: 08:30 by Houtkruis

Women-talking-about-the-Bible-sml.jpg
Jong-volwassenes1.jpg

Jong Volwassenes

Kom sluit aan by ons op Sondagaande 18h00.

Jeugbediening

Bestaan uit drie groepe:
Kinders en Tieners

79-edited-sml.jpg

Intersessie

Ons het vier verskillende intersessiespanne. Skakel gerus vir Dora as jy wil deel word van ons intersessiespanne. Vir enige gebedsversoek skakel gerus vir Ida.

Media & eKerk

close-up-of-young-woman-hands-typing-sml.jpg
Huwelik1-sml.jpg

Huweliksbediening

Evangelisasie
& Uitreikings

Wil jy dalk deel word van ons span?

Uitreik-sml.jpg
97-sml.jpg

Operasioneel

Ouderlinge

Ontmoet Houtkruis se ouderlinge.

bottom of page