Genesis en Eksodus boeke nou beskikbaar op die StaanOp.com webwerf
Houtkruis Kalender
HOEKOM VIER ONS DIE BYBELSE FEESDAE?
Abba Vader sê dat ons sy feeste moet onderhou. Hierdie feeste is nie Joodse feeste nie, maar wel Abba se feeste en is 'n ewige instelling wat ons as teken van ons verbond met Hom vier.