top of page

Manna


Wanneer Spyt Te Laat Kom - Die waarheid oor die wegraping (Deel 3)
Sal jy gereed wees wanneer die basuin blaas, of sal spyt jou tref soos Esau? Hy’t sy eersgeboortereg vir lensiesop verruil – ’n tydelike plesier vir ’n ewige verlies. Die wegraping kom vinnig, sonder waarskuwing. Yeshua waarsku: “Waak en bid altyd” (Lukas 21:36). Moenie jou hemelse erfenis vir wêreldse gemak verkoop nie. Is jou oliekan vol? Vandag is die dag van genade maar wat beteken dit om waarlik gereed te wees?
Houtkruis AlephTav
Aug 135 min read


Die eerste wegraping - Die waarheid oor die wegraping (Deel 4)
Het jy al ooit gewonder wat dit werklik beteken om weggegryp te word, nie uit vrees nie maar in liefde? 1 Tessalonisense 4:17 gee ons ’n belofte: Yeshua sal Sy bruid kom haal. Maar dis nie net ’n toekomsverwagting nie — dis ’n roeping vir nou. Henog is weggeneem sonder om die dood te sien. Wat sê sy lewe vir ons vandag, en hoekom dra dit betekenis vir die bruid in hierdie laaste dae? Ontdek meer in “Die eerste wegraping – Deel 4”.
Houtkruis AlephTav
Aug 76 min read


Die liefde waarsku - Die waarheid oor die wegraping (Deel 2)
Yeshua se liefde waarsku nie om vrees te bring nie, maar om wakker te maak. Hy verlang daarna dat niemand verlore gaan nie, maar ’n lewende wandel saam met Hom het in afwagting van Sy terugkoms. In hierdie blog ondersoek ons die verskil tussen die Wederkoms en die Wegraping, die invloed van wêreldse dinge wat ons geestelik kan laat sluimer, en die belangrikheid daarvan om jou lamp met olie te vul. Hierdie boodskap is ’n liefdevolle waarskuwing om gereed te wees vir die ontmoe
Houtkruis AlephTav
Jul 317 min read


Wat as jy agterbly? - Die waarheid oor die wegraping (Deel 1)
Dink net... wat as jy wakker word en almal is skielik weg? Die wegraping gaan onverwags plaasvind net soos die vloed in Noag se dae. In hierdie kragtige blog, Wat as jy agterbly? – Die waarheid oor die wegraping (Deel 1), wys ons jou wat die Bybel regtig sê oor hierdie dag wat vinnig nader kom. Moenie mislei word deur leuens, teorieë of vrees nie. Ontdek hoe jy geestelik gereed kan wees, hoekom Yeshua se belofte van wederkoms ’n rede is vir hoop, en waarom Sy bruid met verwag
Houtkruis AlephTav
Jul 235 min read
bottom of page