top of page

Manna


Ware liefde is nie liggeraak en neem nie aanstoot nie – Deel 2
Hoekom raak ons so maklik gegrief? In ’n wêreld vol druk en spanning neem ons gou aanstoot en dra wrokke wat ons harte verswaar. Hierdie blog delf diep in die wortels van aanstoot—selfsug, bitterheid, gierigheid en trots—en wys hoe ware liefde en nederigheid ons help om ligter en vryer te leef. Ontdek hoe Yeshua se liefde en nederigheid jou hart kan genees en jou help om ligter en vryer te leef.
Houtkruis AlephTav
May 14, 20257 min read


Vas in kettings – No. 2
Voel jy vasgevang, sonder uitweg—soos kettings wat bind en mure wat nie val nie?
Houtkruis AlephTav
Feb 26, 20254 min read


Vas in kettings – No. 1
Is jy vasgevang in omstandighede wat jou keer om te wees wie Abba Vader jou geroep het om te wees?
Houtkruis AlephTav
Feb 26, 20255 min read


Vas in kettings – No. 3
Het jy al gevoel asof jy vasgevang is—nie fisies nie, maar geestelik en emosioneel?
Houtkruis AlephTav
Feb 26, 20255 min read


Vas jy vir 'n deurbraak?
Die vyand wil jou mismoedig en minderwaardig laat voel, sodat jy die droom uitstel of laat vaar.
Houtkruis AlephTav
Jan 7, 20254 min read


Vas en Gebed Loop Saam
Dalk sit jy vandag in ‘n onmoontlike situasie…kies om Abba Vader se aangesig te soek in gebed en vas. Kies om Abba Vader te nader.
Houtkruis AlephTav
Jan 7, 20252 min read
bottom of page
