top of page

Search Results

Search this site

124 results found with an empty search

  • Woordstudie (Parashah) 20 - Tetzaveh | Houtkruis Bediening

    Woordstudie (Parashah) 20 - Tetzaveh Jy moet hulle beveel Kyk na die videos, bestudeer die Woordstudie vrae en nog meer wat kom... Videos kanaal Kliek op die video knoppie om na die YouTube Kanaal te gaan Woordstudie (Parashah) 20 - Tetzaveh Woordstudie (Midrash) Vrae 2025 Beskikbaar Antwoorde 2025 Nie beskikbaar Vrae 2026 Nie beskikbaar Antwoorde 2026 Nie beskikbaar Video argief 2022/23 Video Geen video 2023/24 Video Abba, was ons skoon | Sabbat Diens | 2 Maart 2024 2024/25 Video Nommer pas klere vir jou | Sabbat Diens | 8 Maart 2025 2025/26 Video ’n Lewe van Avodah en Geurige Toewyding | Sabbat Diens | 28 Februarie 2026 2026 Video Geen video Terug na sleutels Woordstudie video kanale Terug na Woordstudie lys

  • Woordstudie (Parashah) 11 - Vayigash | Houtkruis Bediening

    Woordstudie (Parashah) 11 - Vayigash Hy het genader Kyk na die videos, bestudeer die Woordstudie vrae en nog meer wat kom... Videos kanaal Kliek op die video knoppie om na die YouTube Kanaal te gaan Woordstudie (Parashah) 11 - Vayigash Woordstudie (Midrash) Vrae 2025 Nie beskikbaar Antwoorde 2025 Nie beskikbaar Vrae 2026 Beskikbaar Antwoorde 2026 Nie beskikbaar Video argief 2022/23 Video Geen video 2023/24 Video My beker loop oor | Sabbat Diens | 23 Desember 2023 2024/25 Video Vergifnis & Versoening | Sabbat Diens | 4 Januarie 2025 2025/26 Video Kom nader en vertrou in God | Sabbat Diens | 27 Desember 2025 2026 Video Geen video Terug na sleutels Woordstudie video kanale Terug na Woordstudie lys

  • 09 - Egipte – die tweede plek | Houtkruis Bediening

    09 - Egipte – die tweede plek Matteus 2:13-15 < Terug Abba Vader wys ons nie net die gevaar nie; Hy wys ons ook waarheen. Waarom sou Abba Vader die Messias juis na Egipte stuur – na Mitsrayim, 'dit wat jou bind', die plek van slawerny? Die preek volg Josef se vlug na Egipte nadat die engel hom in 'n droom gewaarsku het, en wys dat Abba Vader nie net die gevaar wys nie, maar ook waarheen. Agter Herodes staan die draak van Openbaring 12, maar Abba Vader is getrou aan Sy belofte: 'bly daar totdat Ek jou sê.' Die preek waarsku teen legendes en Talmoed-bewerings buite die Skrif, en verklaar Hosea 11:1 deur die verhaal van Hosea en Gomer en die tipologie van Israel as Abba Vader se eersgebore seun. Die een groot waarheid: wie in verbond met Abba Vader leef, stap onder Sy sambreel van beskerming en voorsiening. Ander tekste: Hosea 11:1; Amos 3:7; Spreuke 16:1-3; Spreuke 3:5-7; Psalm 26:1; Openbaring 12; Johannes 10:10; Matteus 2:19-20; Eksodus 4:22 Vorige bladsy Gaan Terug Volgende bladsy

  • 62 - Lief selfs hulle wat jou seermaak | Houtkruis Bediening

    62 - Lief selfs hulle wat jou seermaak Matteus 5:43–48 < Terug "Jy kan nie opreg bid en terselfdertyd in haat leef nie." Waarom het Abba Vader juis Josef en Myriam gekies om Yeshua se aardse ouers te wees? In hierdie preek lees Roelf Matteus 5:43–48 saam met die week se Torah-gedeeltes, Acharei Mot en K'doshim (Levitikus 16–20). Daar roep Abba Vader Sy volk herhaaldelik om heilig te wees omdat Hy heilig is (Levitikus 19:2; 20:7–8, 26). Hy vra nie net dat ons iets moet doen nie, maar dat ons iets moet wees: nie net beter mense nie, maar heilige mense, soos Hy. In Matteus 5 bring Yeshua daardie instruksies terug na die hart. Om jou naaste lief te hê (Levitikus 19:18), en selfs die vreemdeling (Levitikus 19:34), was nooit bedoel om haat teenoor vyande toe te laat nie. Ons leef in 'n tyd van toenemende vyandigheid teenoor waarheid en geloof, en dit is normaal om ontsteld te wees oor onreg. Yeshua vra ons nie om sonde goed te keur of oor waarheid stil te bly nie, maar Hy verbied ons om deur haat beheer te word. Waarheid sonder liefde maak hard, en liefde sonder waarheid mislei; in Yeshua loop die twee saam. Deurgaans in die Bergpredikasie neem Yeshua die gebooie terug na die hart. Hy verbind dit met Levitikus 18 se lering oor sigbestuur: om doelbewus te kies waarna ons kyk en hoe ons onsself aan ander wys. Die probleem in Yeshua se tyd was nie die Woord self nie, maar dat godsdienstige leiers "naaste" ingekrimp het tot hul eie kring en "haat jou vyand" bygevoeg het, al staan dit nêrens in die Skrif nie. Roelf onderskei tussen 'n heilige afkeer van boosheid (Psalm 139:19–22, Pinehas) en persoonlike haat teenoor mense. Eksodus 23 beveel ons om selfs 'n vyand se dier te help. Dawid het geweier om sy hand teen Saul te lig, en het nie wraak geneem toe Simeï hom vervloek het nie, maar die saak aan Abba Vader oorgelaat. Volwassenheid beteken om jou reaksie vir Hom oor te gee. Deur die gelykenis van die barmhartige Samaritaan (Lukas 10) wys Yeshua dat jou naaste enigeen is wat jou hulp nodig het, selfs iemand wat jy as vyand sou beskou. Liefde vir die vyand is nie 'n gevoel nie, maar 'n besluit van die wil om voortdurend goed te doen en die ander se hoogste belang, selfs hul redding, te soek. Prakties begin dit by gebed: in plaas daarvan om in woede te reageer, bid jy "Vader, seën daardie persoon." Jy kan nie opreg bid en terselfdertyd in haat leef nie. Volgens 1 Timoteus 2 bid ons vir alle mense, ook dié in gesag, want Abba Vader wil hê dat almal gered word. Yeshua se gebed aan die kruis (Lukas 23:34) en Stefanus se gebed, later beantwoord in die lewe van Paulus, wys dat voorbidding vir vyande 'n kragtige evangeliese werk is. Om "volmaak" te wees soos ons Vader (Matteus 5:48) beteken nie foutloos nie, maar volwasse en gevorm na Sy hart. Hy laat Sy son opgaan oor slegtes en goeies; Sy liefde word sigbaar in Sy goedheid, medelye, waarskuwings en die evangelie. Die preek sluit af met 'n persoonlike uitnodiging: Wie het jou seergemaak? Bring daardie persoon vandag voor Abba Vader, plaas as't ware hulle hand in Sy hand, en begin leef soos Yeshua leer. Ander tekste: Matteus 5:43–48; Levitikus 16–20; Levitikus 19:2; Levitikus 20:7–8, 26; Matteus 5; Levitikus 19:18; Levitikus 19:34; Levitikus 18; Psalm 139:19–22; Eksodus 23; Lukas 10; 1 Timoteus 2; Lukas 23:34; Matteus 5:48 Vorige bladsy Gaan Terug Volgende bladsy

  • Parashah 1 | Houtkruis Bediening

    Welkom by die Houtkruis Bediening se Parashah preke en woordbestudering (Midrash). Ons bestudeer Parashah 1 - Bereshit. Parashah 1 : B’reshit In die begin Kyk na die videos, bestudeer die Woordstudie vrae en nog meer wat kom... Videos kanaal Parashah 1 - Bereshit Play Video Play Video 17:22 Play Video Play Video 17:53 Play Video Play Video 15:22 Play Video Play Video 15:19 Play Video Play Video 14:26 Play Video Play Video 18:51 Play Video Play Video 17:47 Play Video Play Video 22:23 Videos argief 2025 Video Twyfel of Waarheid | Sabbat Diens | 18 Oktober 2025 Woordstudie (Midrash) Vrae 2025 (Antwoorde is nog nie beskikbaar nie) Terug na sleutels Terug na Parashah

  • Woordstudie (Parashah) 31 - Emor | Houtkruis Bediening

    Woordstudie (Parashah) 31 - Emor Spreek Kyk na die videos, bestudeer die Woordstudie vrae en nog meer wat kom... Videos kanaal Kliek op die video knoppie om na die YouTube Kanaal te gaan Woordstudie (Parashah) 31 - Emor Woordstudie (Midrash) Vrae 2025 Beskikbaar Antwoorde 2025 Nie beskikbaar Vrae 2026 Nie beskikbaar Antwoorde 2026 Nie beskikbaar Video argief 2022/23 Video Yeshua die wynstok, ons die lote | Sabbat Diens | 6 Mei 2023 2023/24 Video Geen video 2024/25 Video Voor YHVH se aangesig | Sabbat Diens | 17 Mei 2025 2025/26 Video Geen Video 2026 Video Geen video Terug na sleutels Woordstudie video kanale Terug na Woordstudie lys

  • Parashah deure (List) | Houtkruis Bediening

    Welkom by die Houtkruis Bediening se preke. Woordstudie (Parashah) Die eerste en oudste gedeelte van die oorspronklike Hebreeuse Bybel staan bekend as die Torah. Dit is die Hebreeuse naam vir die eerste vyf boeke van die Bybel soos wat ons dit vandag ken: Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri en Deuteronomium. Die Torah is verdeel in 54 gedeeltes wat oor ʼn jaarlikse siklus weekliks bestudeer word. Hierdie weeklikse gedeeltes staan bekend as "parashah" in Hebreeus. Die sikliese parashah is ʼn kombinasie van gedeeltes wat uit beide die Ou Testament en die Nuwe Testament bestudeer word. Hierdie manier van studie, veral die van die Torah, vind reeds vir duisende jare regoor die wêreld plaas. Delf diep in die skatte van die Woord van YHWH Woordstudie (Parashah) 01 - Bereshit In die begin Gen. 1:1–6:8 Jesaja 42:5–43:10 Joh.1:1-18 Mat. 1–2 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 02 - Noach Noag Gen. 6:9-11:32 Jes. 54:1-55:5 1 Pet.3:18-22 Mat. 3–4 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 03 - Lech Lecha Gaan jy uit Gen. 12:1–17:27 Jes.40:27-41:16 Rom. 4:1-25 Matteus 5 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 04 - Vayera Aan hom verskyn Gen. 18:1–22:24 Jes.40:27-41:16 II Pet.2:4-11; Heb. 11:13-19 Matteus 6–7 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 05 - Chayei Sarah Sarah se lewe Gen. 23:1–25:18 I Kon. 1:1-31 I Kor. 15:35-58, Mat. 8–9 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 06 - Toldot Geskiedenis Gen. 25:19–28 Mal. 1:1-2:7 Rom. 9:1-28 Mat. 10–11 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 07 - Vayetze Hy het gegaan Gen. 28:10–32:3 Hos. 12:13-14:10 Joh. 1:35-51 Mat. 12 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 08 - Vayishlach Hy het gestuur Gen. 32:4–36:43 Ob. 1:1–21 Mat. 26:30-56 Mat. 13 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 09 - Vayashev Hy het gewoon Gen. 37:1–40:23 Amos 2:6–3:8 Han. 6:1-7:16 Mat. 14–15 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 10 - Miketz Aan die einde Gen. 41:1–44:17 1 Kon. 3:15–4:1 Joh. 10:22-42 Mat. 16–17 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 11 - Vayigash Hy het genader Gen. 44:18–47:27 Eseg. 37:15–28 I Kor. 1:1-2:5 Mat. 18–19 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 12 - Vayechi Hy het gelewe Gen. 47:28–50:26 1 Kon. 2:1–12 Luk. 6:6-49 Mat. 20–21 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 13 - Sh’mot Name Eks. 1:1–6:1 Jes. 27:6–28:13 Han. 7:30-8:4 Mat. 22:14 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 14 - Va’era Hy het verskyn Eks. 6:2–9:35 Eseg. 28:25-29:21 Heb. 3:1-6 Op. 7-16; Mat. 23–24 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 15 - Bo Gaan Eks. 10:1-13:16 Jer. 46:13–28 Rom. 12:1-21 Mat. 25 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 16 - Beshalach Om te laat gaan Eks. 13:17-17:16 Rig. 4:4-5:31 Joh. 6:31-51, Mat. 26 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 17 - Yitro Jetro Eks. 18:1-20:23 Jes. 6:1-7:6;9:6-7 I Pet. 1:22-2:10, Mat. 27–28 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 18 - Mishpatim Riglyne / Verordeninge Eks. 21:1-24:18 Jer. 34:8–22 II Kor. 5:9-7:1, Mark. 1–2 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 19 - T’rumah Bydrae Eks. 25:1-27:19 I Kon 5:12–6:13 Mat. 5:17-35, Mark. 3–4 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 20 - Tetzaveh Jy moet hulle beveel Eks. 27:20-30:10 Eseg. 43:10–27; I Sam. 15 Heb. 13:5-21, Mark 5 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 21 - Ki Tish Volle getal opneem Eks. 30:11–34:35 Eseg. 36:16-38 I Kor. 8:4-13, Mark. 6–7 II Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 22 - Vayakhel Bymekaar laat kom Eks. 35:1–38:20 Eseg. 36:16–38 II Kor. 9:6-11 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 23 - Pekudei Berekeninge Eks. 38:21-40:38, I Kon. 7:51-8:21 Mark. 8–9, II Kor. 2:14-3:23, Mark. 10–11 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 24 - Vayikra Hy het geroep Lev. 1:1-5:26 Jes. 43:21-44:23 Heb. 10:1-23, Mark. 12-13 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 25 - Tzav Gee bevel Lev. 6:1-8:36 Jer. 7:21-9:23 Heb. 8:1-9:15, Mark. 14 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 26 - Matzot II & Shemin Agtste Lev. 9:1–11:47 II Samuel 6:1–19 Mark. 15–16; Han. 4:32-5:1-11 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 27-28 - Tazria & Metzora Swanger word Lev. 12:1–13:59; Lev. 14:1-15:33 II Kon. 4:42–5:27 Luk. 2:21-36; Luk. 1–3 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 29 - Acharei Mot Na die dood Lev. 16:1–20:27; Eseg. 20:2–20; 22:1–19, Amos 9:7–15; I Kor. 6:9-17, I Pet. 1:13-16, Luk. 4–7 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 30 - Kedoshim Heilig/Afgesonderd Lev. 16:1–20:27; Eseg. 20:2–20; 22:1–19, Amos 9:7–15; I Kor. 6:9-17, I Pet. 1:13-16, Luk. 4–7 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 31 - Emor Spreek Lev.21:1–24:23 Eseg. 44:15–31 I Pet. 2:4-10, Luk. 8–9 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 32 - Behar Op die Berg Lev. 25:1–27:34 Jer. 16:19–17:14 Luk. 4:16-21; 10–13; Han. 4:31-37 I Pet. 1:13-15; Joh. 14:19-21 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 33 - Bechukotai Volgens My insette Lev. 25:1–27:34 Jer. 16:19–17:14 Luk. 4:16-21; 10–13; Han. 4:31-37 I Pet. 1:13-15; Joh. 14:19-21 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 34 - Bamidbar In die woestyn Num. 1:1-4:20 Hos. 2:1–22 I Kor. 12:7-13:3, Luk. 14–15 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 35 - Naso Om te neem Num. 4:21–7:89 Rigt. 13:2–25 Han. 21:17-26, Luk. 16–17 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 36 - Behaalotcha Wanneer jy opsteek Num. 8:1–12:16 Sag. 2:14–4:7 I Kor. 10:1-13, Luk. 18–19 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 37 - Shelach Stuur uit Num. 13:1–15:41 Josh. 2:1-24 Heb. 3:7-4:3, Luk. 20 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 38 - Korach Gebrek aan natuurlike bedekking Num. 16:1–18:32 I1 Sam. 11:14–12:22 Rom. 13:1-7, Luk. 21 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 39 - Chukat Wetsinsetting Num. 19:1–25:9; Miga 5:6–6:8 Joh. 3:10-21,I Kor. 1:17-31, Luk. 22–23 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 40 - Balak Balak Num. 19:1–25:9 Miga 5:6–6:8 Joh. 3:10-21, I Kor. 1:17-31 , Luk. 22–23 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 41 - Pinchas Pinchas Num. 25:10–30:1 Jer. 1:1–2:3 Joh. 2:13-22, Lukas 24 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 42 - Matot Stamme Num. 30:2–36:13 Jer. 2:4–28; 3:4 Phil. 3:12-16 Jak. 4:1-12, Joh. 1–2 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 43 - Masei Trekke Num. 30:2–36:13 Jer. 2:4–28; 3:4 Phil. 3:12-16 Jak. 4:1-12, Joh. 1–2 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 44 - Devarim Woorde Deut. 1:1–3:22 Jes. 1:1–27 I Tim. 3:1-13, Joh. 3–4 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 45 - Vaetchanan Gesmeek Deut. 3:23–7:11 Jes. 40:1–26 Mark. 12:28-34, Joh. 5 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 46 - Eikev Omdat/Hakskeen Deut. 7:12–11:25 Jes. 49:14–51:3 Rom. 8:31-39, Joh. 6 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 47 - Re'eh Kyk/Let op Deut. 11:26-16:17 Jes. 54:11-55:5 I Joh. 4:1-6, Joh. 7–8 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 48- Shoftim Regters Deut. 16:18-21:9 Jes. 51:12-52:12 Joh. 1:19-27, Joh. 9–10 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 49- Ki Tetze Wanneer jy uitgaan Deut. 21:10-25:19 Jes. 54:1-10 I Kor. 5:1-5, Joh. 11–12 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 50- Ki Tavo Wanneer jy inkom Deut. 26:1-29:8 Jes. 60:1-22 Luk. 21:1-6, Joh. 13–14 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 51 - Nitzavim Om te staan Deut. 29:9-30:20 Jes. 61:10–63:9 Kol. 3:12-25, Joh. 15–17 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 52 - Vayelech Hy gaan Deut. 31:1-30 Hos. 14:2–10; Miga 7:18–20 Rom. 7:7-14, Joh. 18–19 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 53 - Ha'azinu Gee gehoor Deut. 32:1-52; Hos. 14:2–10, Miga 7:18–20; (Sabbat Shuvah) Joël 2:15–27; Op. 14-15, Joh. 20 Sluit Oop Woordstudie (Parashah) 54 - Vezot Haberachah En dit is die seën Deut. 33:1-34:12; Gen. 1:1-6:8 Josh. 1:1-18; Isa. 42:5-43:10 Matt. 24:1-25:13; Joh. 21 Joh. 1:1-18 Sluit Oop Terug na sleutels

  • Woordstudie (Parashah) 27-28 - Tazria & Metzora | Houtkruis Bediening

    Woordstudie (Parashah) 27-28 - Tazria & Metzora Swanger word Kyk na die videos, bestudeer die Woordstudie vrae en nog meer wat kom... Videos kanaal Kliek op die video knoppie om na die YouTube Kanaal te gaan Woordstudie (Parashah) 27-28 - Tazria & Metzora Woordstudie (Midrash) Vrae 2025 Beskikbaar Antwoorde 2025 Nie beskikbaar Vrae 2026 Nie beskikbaar Antwoorde 2026 Nie beskikbaar Video argief 2022/23 Video Die Koning kies Sy kabinet | Sabbat Diens | 22 April 2023 2023/24 Video Geloof is 'n werkwoord | Sabbat diens | Colette Peo | Deel 1 | Houtkruis 2024/25 Video Die melaatse man | Sabbat Diens | 3 Mei 2025 2025/26 Video Wie is Yeshua die Messias vir jou? | Sabbat Diens | 18 April 2026 2026 Video Geen video Terug na sleutels Woordstudie video kanale Terug na Woordstudie lys

  • Woordstudie (Parashah) 46 - Eikev | Houtkruis Bediening

    Woordstudie (Parashah) 46 - Eikev Omdat/Hakskeen Kyk na die videos, bestudeer die Woordstudie vrae en nog meer wat kom... Videos kanaal Kliek op die video knoppie om na die YouTube Kanaal te gaan Woordstudie (Parashah) 46 - Eikev Woordstudie (Midrash) Vrae 2025 Nie beskikbaar Antwoorde 2025 Nie beskikbaar Vrae 2026 Nie beskikbaar Antwoorde 2026 Nie beskikbaar Video argief 2022/23 Video Geen video 2023/24 Video Waarvoor moet jy uitkyk in 'n kerk? - No.1 | Sabbat Diens | 24 Agustus 2024 2024/25 Video Om in Abba Vader se weë te wandel | Sabbat diens | 16 Augustus 2025 2025/26 Video Hoe Verander Abba Vader 'n Stad? | Handelinge Diens | 17 Julie 2026 2026 Video Geen video Terug na sleutels Woordstudie video kanale Terug na Woordstudie lys

  • Woordstudie (Parashah) 14 - Va’era | Houtkruis Bediening

    Woordstudie (Parashah) 14 - Va’era Hy het verskyn Kyk na die videos, bestudeer die Woordstudie vrae en nog meer wat kom... Videos kanaal Kliek op die video knoppie om na die YouTube Kanaal te gaan Woordstudie (Parashah) 14 - Va’era Woordstudie (Midrash) Vrae 2025 Beskikbaar Antwoorde 2025 Nie beskikbaar Vrae 2026 Beskikbaar Antwoorde 2026 Nie beskikbaar Video argief 2022/23 Video Sabbat diens: Toe wou Abba Vader Moses doodmaak? 2023/24 Video Abba Vader wil aan jou verskyn | Sabbat Diens | 13 Januarie 2024 2024/25 Video Yeshua, groter as Moses? | Sabbat Diens | 25 Januarie 2025/26 Video Uit duisternis na Lig: Die roep van die Bruid | Sabbat Diens | 17 Januarie 2026 2026 Video Geen video Terug na sleutels Woordstudie video kanale Terug na Woordstudie lys

  • 10 - Uit Egipte geroep: Yeshua en Israel in Hosea | Houtkruis Bediening

    10 - Uit Egipte geroep: Yeshua en Israel in Hosea Matteus 2:15 < Terug Die Bruidegom moes self sterf om Sy bruid vry te maak. Wie is Israel eintlik? Om Matteus 2:15 te verstaan, moet ons eers ophou dink dat 'Israel' en 'die Jode' dieselfde is. Die preek wys dat Abraham 'n Hebreër was, dat net Juda se stam die Jode is, en dat al twaalf stamme en 'n gemengde menigte by Sinai ja gesê het vir Abba Vader se huweliksverbond, die Torah as ketubah. Na die skeuring word die huis van Israel weggestuur met 'n skeibrief, en Hosea se kinders se name spreek van oordeel én herstel. Omdat Abba Vader se eie Woord verbied dat 'n weggestuurde vrou terugkeer, was die dood van die Man die enigste uitweg. Die een groot waarheid: die Bruidegom moes self sterf om Sy bruid vry te maak vir 'n lewe in verbond en gehoorsaamheid. Ander tekste: Hosea 1-2; Hosea 11:1; Genesis 14:13; Eksodus 19:8; Deuteronomium 29; Jeremia 3:8; Jeremia 31:31; Deuteronomium 24:4; Romeine 7:3; Galasiërs 3 Vorige bladsy Gaan Terug Volgende bladsy

  • Matteus (List) | Houtkruis Bediening

    Welkom by die Houtkruis Bediening se preke. Die Evangelie van Matteus 01 - Matteus, 'n Jood – inleiding tot die boek Matteus Matteus 1:1; 9:9 30 October 2024 Sluit Oop 03 - Vyf vroue in Yeshua se geslagsregister Matteus 1:1–17; Genesis 38; Josua 2; Rut 4; Deuteronomium 25) 13 November 2024 Sluit Oop 05 - Die maagdelike geboorte – Immanuel, God met ons Matteus 1:18–25; Jesaja 7:14 27 November 2024 Sluit Oop 07- Is Yeshua in Desember gebore? Matteus 2:1-12 15 January 2025 Sluit Oop 09 - Egipte – die tweede plek Matteus 2:13-15 29 January 2025 Sluit Oop 62 - Lief selfs hulle wat jou seermaak Matteus 5:43–48 25 April 2026 Sluit Oop 64 - Gee uit Liefde, nie vir die Applous nie Matteus 6:1-4 24 June 2026 Sluit Oop 66 - Yeshua het vir Hom Gebid… En Hy het Steeds Geval Matteus 6:5-8 8 July 2026 Sluit Oop 68 - Moenie aan die Donker Gewoond Raak nie Matteus 6:16-18; Markus 9:14-29; Jesaja 58:6 5 August 2026 Sluit Oop 70 - Die Venster wat van Binne Vuil is Matteus 6:16-18; Sagaria 7:4-10; Jesaja 58:3-11 19 August 2026 Sluit Oop 72 - Waar is Jou Skat? Matteus 6:19-24 9 September 2026 Sluit Oop 02 - Yeshua se geslagsregister – die Koning wat kom, verwerp word en terugkeer Matteus 1:1–17; 2 Samuel 7:10–16 6 November 2024 Sluit Oop 04 - Yeshua se mamma, Myriam Matteus 1:18–25; Lukas 1:26–55; Matteus 27:28 20 November 2024 Sluit Oop 06 - Hoekom Josef en Myriam? Matteus 1:18-25 4 December 2024 Sluit Oop 08 - Profesie oor Yeshua se geboorte in Betlehem Matteus 2:1-6 22 January 2024 Sluit Oop 10 - Uit Egipte geroep: Yeshua en Israel in Hosea Matteus 2:15 19 February 2025 Sluit Oop 63 - Godsdiens vir die Kameras Matteus 6:1-18 17 June 2026 Sluit Oop 65 - Die Hart van Gee — 'Dit gaan nie oor hoeveel jy gee nie, maar oor jou hart' Matteus 6:1-4 1 July 2026 Sluit Oop 67 - Die Grootste Geheim van Gebed Matteus 6:6; 1 Thessalonicense 5:17; Johannes 15:1-11 15 July 2026 Sluit Oop 69 - Wie Sit op die Troon van Jou Hart? Matteus 6:16-18 12 August 2026 Sluit Oop 71 - Wanneer die Mis Lig Matteus 6:16-18; 2 Kronieke 20:1-17; 2 Konings 6:15-17 2 September 2026 Sluit Oop Sluit Oop

bottom of page