top of page
Agtergrond-papier-strip.jpg

07- Is Yeshua in Desember gebore?

Pa-en-seun-in-die-bergpas-mis.jpg

Matteus 2:1-12

Wat sê dit oor ons kennis van Yeshua as ons Hom vier op 'n dag wat nie Syne is nie?
Agtergrond-papier-strip.jpg

Hoe sou jou huweliksmaat voel as jy sy of haar verjaarsdag op die verkeerde dag vier – of erger nog, op die verjaarsdag van 'n ou kêrel of meisie?

Die preek wys dat nêrens in die Woord beveel word om Yeshua se geboorte op 25 Desember te vier nie. Deur die herders in die veld, Sagaria se priesterafdeling van Abia en Elisabet se sesde maand, lei dit stap vir stap na 'n geboorte rondom Tishri en die Fees van Tabernakels. Daarna volg dit die spoor van 25 Desember terug na Babilon, die sonkeerpuntfeeste en Saturnalia, tot die amptelike verklaring in 350 n.C. Die een groot waarheid: Abba Vader soek aanbidders wat Hom in gees en waarheid aanbid, nie volgens die tradisies van mense nie.

Ander tekste:

Lukas 1:5-36; Lukas 2:1-8; Johannes 4:23-24; 1 Kronieke 24:10; Openbaring 17:5; Handelinge 17:11; Johannes 8:32

bottom of page