top of page
Agtergrond-papier-strip.jpg

13 - Stem in die woestyn – Deel 1

Pa-en-seun-in-die-bergpas-mis.jpg

Matteus 3:1-6

"Ek is die stem van een wat roep in die woestyn."
Agtergrond-papier-strip.jpg

Yeshua self het gesê dat niemand wat uit 'n vrou gebore is, groter is as Johannes die Doper nie — maar wat het hom so groot gemaak?

Die preek wys hoe Matteus Yeshua as Koning voorstel: deur Sy geboorte, die omstandighede daarvan en die aankondiger wat Abba Vader voor die Koning uit gestuur het. Johannes het met kērussō die koninkryk aangekondig en tot teshuvah geroep — 'n 180-grade omkeer met vier dele. Sy priesterlike agtergrond, Nasireër-roeping en die Elia-profesie van Maleagi 4 bewys dat hy die beloofde voorloper is. Die een groot waarheid: soos Johannes geweet het hy is die stem in die woestyn, het jy ook 'n skeppingsdoel om afgesonder vir Abba Vader te leef.

Ander tekste:

Matteus 11:11; Numeri 6; Lukas 1:41-44; Lukas 1:68-80; Maleagi 4:5-6; Johannes 1:21; Lukas 1:17; Matteus 17:10-12; Johannes 1:23

bottom of page