top of page
Agtergrond-papier-strip.jpg

06 - Hoekom Josef en Myriam?

Pa-en-seun-in-die-bergpas-mis.jpg

Matteus 1:18-25

"Wanneer enige stem jou van Abba Vader se Woord wil wegtrek, sluit jy geen kompromie nie."
Agtergrond-papier-strip.jpg

Waarom het Abba Vader juis Josef en Myriam gekies om Yeshua se aardse ouers te wees?

Die preek kyk na die karakter van die twee mense wat Abba Vader vir hierdie taak gekies het. Myriam het nie probeer om haarself te regverdig nie; sy wou Abba Vader alleen behaag, wat lei na Yeshua se woorde oor om vader en moeder te 'haat' – Hom bo alles te verkies. Josef se geregtigheid was gebou op oorgawe en sh'ma: hoor, luister en gehoorsaam, met onmiddellike gehoorsaamheid, nederigheid en beskerming. Uiteindelik rus die keuse in Abba Vader se soewereiniteit. Die een groot waarheid: moenie jaloers word wanneer Abba Vader iemand anders roep nie, maar leer waarna Hy soek in mense wat Hy gebruik.

Ander tekste:

Deuteronomium 22; Galasiërs 1:10; Lukas 14:26; Eksodus 20:12; Genesis 3:15; Galasiërs 4:4; Romeine 5:9; Matteus 20

bottom of page