top of page
Agtergrond-papier-strip.jpg

67 - Die Grootste Geheim van Gebed

Pa-en-seun-in-die-bergpas-mis.jpg

Matteus 6:6; 1 Thessalonicense 5:17; Johannes 15:1-11

"Godsdiens sit die verandering vóór die deur. Die Evangelie sit die deur vóór die verandering."
Agtergrond-papier-strip.jpg

Hoe lank kan jy leef sonder asem, water of kos — hoekom dink ons dan ons kan geestelik gesond wees as ons net af en toe bid?

'Bid sonder ophou' klink onmoontlik, maar Paulus bedoel nie 'n mond wat nooit stilbly nie — hy bedoel 'n hart wat nooit wegdwaal nie. Abba Vader soek verhouding, Yeshua het die deur oopgemaak en die Heilige Gees woon in ons, sodat gebed die natuurlike asemhaling van 'n verhouding word. Die een groot geheim lê in Johannes 15: bly in die Wynstok, ook in die winter en die snoei, en die vrug en die blydskap volg vanself.

Ander tekste:

Romeine 8:15-26; Genesis 3:8; Genesis 5:24; Hebreërs 4:16; Hebreërs 7:25; Nehemia 2:4; Filippense 4:6

bottom of page